top of page

Pienk en wit streep gliserien seep liggies gegeur met vars linne geurolie.   

Bestanddele sluit johoba-versnitolies, geurolies en sheabotter in.  Hierdie seep het geen loog in nie en laat die vel vars en skoon.  Werk baie goed met 'n loofa.

i

Pienk en wit streep gliserien seep

$6,00Price
Quantity
    bottom of page